OBB WORD 50 JAAR OUD IN 2024!

HOU DIE SPASIE DOP VIR SPESIALE AANBIEDINGE EN VIERINGE!

Oppervlak Voorbereiding is die sleutel tot 'n suksesvolle verfprojek en lang lewensduur van verf.

 

Volg altyd die instruksies op verfblikke noukeurig. Gebruik hoë kwaliteit produkte en onderlaë soos voorgeskryf.

 

Van die produkte wat ons aanhou word as volg word as onderlaë op oppervlakke gebruik:

 

Nuwe Sement: Plaster Primer

 

Nuwe Houtwerk: Wood Primer

 

Nuwe Staalwerk: Etch Primer

 

Nuwe Gegalvaniseerde Staal: Galv-Etch Wasmiddel en Onderlaag

 

Melamien, PVC, Teëls: Dulux Supergrip/ Duram Prime-X

 

Reeds geverfde sement wat verpoeier: Plaster Primer

 

Reeds Geverfde Hout / Staal oppervlakke in swak kondisie: Universele Onderlaag